ELEKTRONIESE KAARTJIES

Hoe om elektroniese kaartjies te koop

Die volgende stappe moet gevolg word om  ‘n elektroniese kaartjie te koop

1. Vul al die besonderhede in wat gevra word
2. Nadat die vrae ingevul is, click die send knoppie om jou besonderhede te stuur
3. Maak ‘n betaling en stuur die bewys na: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of fax: AANDAG Claudette: 086 502 3738
4. Ons sal ‘n kaartjie uitskryf met jou besonderhede op en dit terug stuur wanneer ons die betaling ontvang het
5. Hou kaartjie met unieke nommer op vir die trekking

Die elektroniese blad moet as volg wees

Vul die volgende in:

Kompetisie Vorm
Die verskaffing van inligting gemerk met 'n (*) is verpligtend.
KONTAK BESONDERHEDE:
NAAM: (*)
Invalid Input
SEL (*)
Invalid Input
ALTERNATIEWE KANTAK NOMMER:
Invalid Input
E-POS ADDRESS: (*)
Invalid Input
VRAAG: TEN BATE VAN WATTER KERK WORD DIE FONDSINSAMELINGS PROJEK GEHOU? (kies die regte blokkie)
(*)


Invalid Input