|
ALGEMENE INLIGTING:
NUWE SLUITINGSDATUM VIR JAG KOMPETISIE: 31 SLUITINGS DATUM 31 JANUARIE 2012
Ten bate van die NG Kerk Witbank Moedergemeente (Klipkerk)

Aangebied deur:

Webwerf: ( www.kolobesafaris.co.za )
Administrasie, kaartjie verkope en finansies behartig deur Hugo and Venter Accountants CC

Pryse wat gewen kan word:
Eerste prys: Leeuwyfie en blouwildebees of buffelkoei en kameelperd, vir twee jagters, 4 dae, alles ingesluit. Waarde R70 000
Tweede prys: Biltongjag vir 14 jagters vir 5 dae, 5 blouwildebeeste , 5 blesbokke, 4 rooibokke. Luukse kamp, selfsorg
Waarde: R50 000 (www.kolobesafaris.co.za)
Derde prys: Bederfnaweek vir 14 persone ( 2 Nagte). Wildsritte, voël- en boomkyk saam met kenner, 4x4- ritte, skyfskiet, Selfsorg.
Of: Jaareindfunksie vir 14 gaste, alles ingesluit, Saterdagaand, oornag, en ontbyt die Sondag. Waarde: R35 000 (www.kolobesafaris.co.za)
Vierde prys: Meeste kaartjies verkoop of gekoop wen kontant van R10 000 * (voorwaardes geld)
Vyfde prys: Die skool wat die meeste kaartjies verkoop wen R10 000. *(voorwaardes geld)
Sesde prys: Tien troospryse met biltongpakkies. Waarde R300 elk
|