SLUITINGS DATUM 31 JANUARY 2012:

NG KERK Moedergemeente Witbank (KLIPKERK).
Bied met trots aan:
Grootste Jagkompetisie ooit- die kans van ‘n leeftyd!
Groot Vyf- en biltongjag.
Kom Kuier en geniet dit saam met ons.
Eerste Prys: Leeuwyfie en blouwildebees of buffelkoei en kameelperd, twee jagters, 4 dae, alles ingesluit. Waarde: R70 000.

Tweede Prys: Biltongjag vir 14 jagters vir 5 dae. 5 Blouwildebeeste, 5 blesbokke, 4 rooibokke. Luukse jagkamp, selfsorg. Waarde: R50 000. www.kolobesafaris.co.za

Derde Prys: Bederfnaweek vir 14 persone (2 nagte). Wildritte, voël- en boomkyk saam met kenner. 4x4-ritte, skyfskiet. Selfsorg. Of : Jaareindfunksie vir 14 gaste, alles ingesluit, Saterdagaand,oornag,en ontbyt op Sondag. Waarde: R35 000 (www.kolobesafaris.co.za)

Vierde Prys: Meeste kaartjies verkoop of gekoop wen kontant van R10 000 *(voorwaardes geld)

Vyfde Prys: Tien troospryse met biltongpakkies. Waarde: R300 elk.

Kaartjies slegs: R100 elk
LW: Vir elke 10 Kaartjies wat nie-elektronies gekoop of verkoop is, is die elfde kaartjie gratis. (Voorwaardes geld). Kaartjies en boeke-verkope: Claudette by Hugo & Venter accountants, tel: 013 690 2956 / e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it / www.ngkerkwitbank.co.za (Eletroniese kaartjies). Kompetisie sluit: 31 Januarie 2012. Pryse moet opgeëis word teen 2012. Beskikbaarheid van alle wild gewaarborg
Navrae: Ds. Jim de Villiers – Tel: 082 371 8716 OF PH: Daniel – Sel: 083 280 7643 Na Ure Nommmer: 071 368 6587